Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.
Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:
Ps 103:5 ‘wat jou siel versadig met die goeie, sodat jou jeug weer nuut word soos dié van ‘n arend.’ AOV
Dankie, Vader God, U vul my gedagtes en begeertes met die beste, U laat my weer jonk word.
