Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.
Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:
Ps91:11 ‘want Hy sal sy engele aangaande jou bevel gee om jou te bewaar op al jou weë.’ AOV
Dankie Vader God, U engele beskerm my deurentyd!
