Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.
Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:
Ps 91:1 ‘Hy wat by die Allerhoogste skuiling vind en die beskerming van die Almagtige geniet,’ ANV
Dankie, Vader God, ek is altyd veilig by U!
