Ons identiteit word dikwels gevorm deur dit wat met ons en om ons gebeur, maar dit is die wêreld se mening, nie God se mening nie.
Ons is kinders van God, prinse en prinsesse in God se Koninkryk. Ons is van Koninklike afkoms en geseënd!
Kom ons verklaar en bevestig ons Koninklike Identiteit volgens:
Opsomming:
Ps 35:27 – U is groot en U vind plesier in my voorspoed.
Ps 36:8 – Ek skuil onder die vleuels van U troue liefde.
Dankie Vader God, vir U beskerming, ryke seëninge en liefde.
