Kom ons verklaar en bevestig ons ID in Christus volgens:
‘n Opsomming uit die Korintiërs Briewe (Deel 2)
- Ek is bekwaam deur wat Jesus gedoen het en deur die Gees in my, kan ek ander bedien! 2Kor3:5
- Ek leef vanuit my nuwe gees in Christus – die ou ek, is dood! 2Kor5:17
- Ek is met Vader versoen deur Jesus wat my sonde gedra het! 2Kor5:19
- Ek is ‘n ambassadeur (Koninkryk verteenwoordiger) in hierdie wêreld vir Christus! 2Kor5:20
- Ek is vrygespreek (geregtig) – Jesus het sonde vir my geword! 2Kor5:21
