ID in Christus 20/02/2021

Kom ons verklaar en bevestig ons ID in Christus volgens:

1Kor 6:20 ‘Want julle is duur gekoop. Verheerlik God dan in julle liggaam en in julle gees wat aan God behoort.’ (AOV 53)

Ek is met Jesus se bloed gekoop, dit was ‘n baie hoĆ« prys wat Hy vir my betaal het.

Baie dankie Jesus, dat U my vrygekoop het van my sonde-skuld. Ek loof en prys U daarvoor!