Lees saam met ons die Ou Testament

Obadja

Kortste boek van die Ou Testament

Betekenis: Dienaar of aanbidder van die Here (Jehova)

Skrywer: Obadja

Doel: Om te wys dat God dié straf, wat Sy mense te nakom. Die Edomiete het telkens Israel (voor verdeling in 10 stamme, Israel, en 2 stamme, Juda) en later, Juda teen gestaan en beroof. (1Kon11:14; 2Kon8:22)

Tema:

  • Geregtigheid – In die boek word oordeel oor Edom uitgespreek, maar ook seën oor Juda. Ons kan op God vertrou om geregtigheid te laat seevier.
  • Hoogmoed – die Edomiete was selfvoldaan en hoogmoedig, maar het tot ‘n val gekom en as nasie verdwyn. Vertrou op God en nie in jou eie vermoens nie. (Spr3:5)

Inhoud:

A. Oordeel oor Edom (Obaja1:1-16)

B. Israel se Herstel (Obadia1:17-21)

Gehoor: Edom en Juda.

Tydperk: Waarskynlik gedurende Jeremia se bediening, 627-586 voor Christus.

Jer49:7-22 Jeremia het ‘n profesie aan Edom gelewer wat op dieselfde neer gekom het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *