Koninklike Identiteit 7/12/2024

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Ef 4:15 “… , terwyl ons mekaar liefhet, sal ons by die waarheid bly en so in alle opsigte groei om soos Christus te wees. Dit werk so: Christus is die Hoof.” NLV

Ek is in Christus en groei in Sy liefde en waarheid om meer soos Jesus te word. Prys die Here!