Koninklike Identiteit 24/08/2024
Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:
Efs 2:5 ‘ook toe ons dood was deur die misdade, lewend gemaak saam met Christus—uit genade is julle gered—’ AOV53 (Kyk na Ef2:1)
Ek is lewend gemaak saam met Christus, uit genade is ek gered van die ewige dood. Prys die Here!