Koninklike Identiteit 21/12/2024
Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:
Ef 4:23 ‘Julle moet op ’n nuwe, geestelike manier leer dink.’ NLV
(Lees Rom12:2)
Dankie Vader God, ek kan leer om my gedagtes aan te pas na U Woord en waarheid.