Koninklike Identiteit 13/04/2024
Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.
Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:
Ps 121:7 ‘Die Here sal jou beskerm teen alle gevaar, jou lewe sal Hy beskerm.’ ANV ’83
Vader God, U is so getrou, dankie dat U my teen alle gevaar beskerm!