Identiteit in Chrustus 13/09/2019
Ons
verklaar en bevestig ons ID in Christus volgens:
Ef
2:13 ‘Maar nou in Christus Jesus het julle wat vroeĆ«r
ver was, naby gekom deur die bloed van Christus.’ (AOV)
Wat
‘n voorreg om nader aan God, ons Vader, (Pa) te wees, deur wat Jesus
alles vir ons op die kruis gedoen het.
Dankie
Jesus, dat U ons sondes betaal het en ons nou geregtig en vry tot
Vader God kan nader!