Identiteit in Christus 23 Mei 2026
Hoor wat sê God:
Fil 4:19 ‘En my God sal elke behoefte van julle vervul na sy rykdom in heerlikheid deur Christus Jesus.’ AOV
My Identiteit:
Deur Jesus, voorsien God in al my behoeftes.