Identiteit in Christus 15 Augustus 2026

Hoor wat sê God:

Efs 1:7 ‘In Hom het ons die verlossing deur Sy bloed, die vergifnis van die misdade na die rykdom van Sy genade,’ AOV

My Identiteit:

Ek is verlos van die sondeskuld deur Jesus se bloed!