ID in Jesus Christus 6/06/2019
Ons verkaar en bevestig ons ID volgens:
Ef 2:4 ‘Maar God is ryk in barmhartigheid (ontferming) en het ons innig lief’. (ANV)
God het my lief! God se liefde is sonder voorwaardes, en ewig!
Dankie dat U my lief het!