ID in Jesus Christus 30/05/2019
Ons
verkaar en bevestig hierdie week ons ID volgens:
Joh
1:12 Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag
gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo;
Ek glo in God, Hy het sy Naam vir my gegee; ek is Sy kind, Hy is my Vader, my Abba, my Pa.
Geseënde
week