ID in Jesus Christus 09/05/2019

Ons
verkaar en bevestig hierdie week ons ID volgens:

Psa
139:14 ‘Ek wil U loof, want U het my op ‘n
wonderbaarlike wyse geskep. Wat U gedoen het, vervul my met
verwondering. Dit weet ek seker:’ (ANV)

Ek
prys en dank U Vader God, want U het my uniek
en wonderlik gemaak.