ID in Christus 4/10/2019
Ons
verklaar en bevestig ons ID in Christus volgens:
Ef
2:19 ‘Julle is dus nie meer ver van God af nie, nie
bywoners nie, maar medeburgers van die gelowiges en lede van die
huisgesin van God.’ (ANV)
Ons
is deel van God se huisgesin, ons is Sy kinders!
Ek
het ‘n verhouding met my Pa en dis wonderlik!
Het jy?