ID in Christus 31/01/2020
Ons
verklaar en bevestig ons ID in Christus volgens:
Kol
1:20 ‘en om deur Hom alles met Homself te versoen. Deur die
bloed van sy Seun aan die kruis het Hy die vrede herstel, deur Hom
het Hy alles op die aarde en in die hemel met Homself versoen.’ (ANV)
Deur
Jesus se dood leef ons nou in vrede en is ons nader aan God. Dis so
‘n voorreg om verenig (reconsile) te wees met God! Dankie Jesus!