ID in Christus 30/01/2021
Kom ons verklaar en bevestig ons ID in Christus volgens:
1Kor 1:2 ‘ die gemeente van God wat in Korinthe is, aan die geheiligdes in Christus Jesus, die geroepe heiliges, saam met almal wat die Naam van onse Here Jesus Christus in elke plek aanroep, hulle sowel as onse Here:'(AOV 53)
Paulus spreek ons aan as, ‘heiliges in Christus en geroepe heiliges’. NLV sĂȘ ‘deur Christus Jesus afgesonder en geroep om Syne te wees’.
Dus verklaar ek, ek is heilig en opsygesit vir Christus!