ID in Christus 29/11/2019

ID
in Jesus Christus Broadcast groep

Ons
verklaar en bevestig ons ID in Christus volgens:

Gal
3:9
‘Sodat die wat uit die geloof is, geseën word saam
met die gelowige Abraham.’ (AOV ’53)

Omdat
ons in God en Jesus glo, deel ons in dieselfde voorspoed as wat
Abraham geken het.