ID in Christus 27/12/2019

Ons verklaar en bevestig ons ID in Christus volgens:

Kol 1:2 ‘aan die heilige en gelowige broeders in Christus wat in Kolosse is: Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus!’ (AOV)

Paulus sĂȘ in sy groet, dat gelowiges in Christus, heilig is. Is dit nie wonderlik nie? Ons is heilig in Christus, want Jesus het ons vry gemaak van die sonde-las.