ID in Christus 22/11/2019
Ons
verklaar en bevestig ons ID in Christus volgens:
Eph
2:19 ‘So is julle dan nie meer vreemdelinge en bywoners
nie, maar medeburgers van die heiliges en huisgenote van God,’ (AOV
’53)
Hoe
wonderlik, my geloof in Jesus het my posisie van vreemdeling en
bywoner verander na medeburger van heiliges, na familie (huisgenote)
van God!