ID in Christus 17/01/2020

Ons
verklaar en bevestig ons ID in Christus volgens:

Kol
1:13
‘Hy het ons uit die mag van die duisternis weggeruk en ons
onder die heerskappy gestel van sy Seun wat Hy liefhet.’

Kol
1:14

‘Deur die Seun het ons die verlossing verkry, die vergewing van ons
sondes.’ (ANV)

Jesus
is die rede dat ons van ons sondes verlos is! Ons is vry van ons
sondeskuld! Halleluja
en Amen.
(Laat dit so wees)