ID in Christus 15/11/2019

Ons
verklaar en bevestig ons ID in Christus volgens:

Ef
2:13
‘Maar nou in Christus Jesus het julle wat vroeĆ«r
ver was, naby gekom deur die bloed van Christus.’ (AOV ’53)

Dankie
Jesus, deur U bloed is ek nou nader (beter
verhouding) aan God, ons Vader.