ID in Christus 07/02/2020

Ons
verklaar en bevestig ons ID in Christus volgens:

Kol
1:21 ‘
Ook julle was voorheen
ver van God af en vyandiggesind teenoor Hom, soos blyk uit julle
sondige lewenswyse.’ (ANV)

Dankie
Jesus, dat daar nie meer verwydering (vyandskap)
tussen ons en God is nie. Dankie dat U bloed ons skoon gewas het en
ons naby aan God
is.