ID in Christus 03/01/2020

Ons
verklaar en bevestig ons ID in Christus volgens:

Kol1:13
‘Hy
het ons uit die mag van die duisternis weggeruk en ons onder die
heerskappy gestel van sy Seun wat Hy liefhet.”
(ANV)

Jesus
het ons verlos uit die mag van die duiwel! Ons is vry van die
misleiding en leuens van die duiwel. Die duiwel het geen mag nie, ons
is in die Lig.