Koninklike Identiteit in Christus 2 Augustus 2025

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus, soos God dit oor jou sê:

Kol 1:20 ‘en om deur Hom alles met Homself te versoen. Deur die bloed van sy Seun aan die kruis het Hy vrede gemaak. Ja, deur Hom het Hy alles op die aarde en in die hemel met Homself versoen.’ NLV

Ek het vrede en is versoen met God deur Jesus se bloed. Die versoening geld ook vir alles op die aarde en in die hemel.




Royal Identity in Christ 26 July 2025

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Col 1:14 ‘in whom we have redemption through His blood, the forgiveness of sins.’ KNJV 

I am forgiven and free from the guilt of sin through Jesus’ blood. Thank You, Jesus!




Koninklike Identiteit in Christus 26 Julie 2025

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus soos God dit oor jou sê:

Kol 1:14 ‘in wie ons die verlossing het deur sy bloed, naamlik die vergifnis van die sondes.’ AOV 53

Ek is vergewe en vry van sondeskuld deur Jesus se bloed. Dankie Jesus!




Royal Identity in Christ 19 July 2025

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Col 1:13 ‘For he has rescued us from the dominion of darkness and brought us into the kingdom of the Son he loves,’ NIV

I have been delivered from the power of darkness and brought into the Kingdom of Christ. I changed kingdoms.




Koninklike Identiteit in Christus 19 Julie 2025

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Kol 1:13 ‘Hy wat ons verlos het uit die mag van die duisternis en oorgebring het in die koninkryk van die Seun van sy liefde,’ AOV 53

Ek is verlos uit die mag van die duisternis en in die Koningryk van Christus, ingebring. Ek het van koninkryk verander.




Royal Identity in Christ 12 July 2025

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Col 1:2  ‘To the saints and faithful brethren in Christ who are in Colosse: Grace to you and peace from God our Father and the Lord Jesus Christ.’  NKJV

I am holy in Christ, and God’s grace and peace are my portion.




Koninklike Identiteit in Christus 12 Julie 2025

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Kol 1:2 ‘aan die heilige en gelowige (getroue ANV83) broeders in Christus wat in Kolosse is: Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus!’ AOV 53

Ek is heilig in Christus en God se genade en vrede is my deel.




Royal Identity in Christ 5 July 2025

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Summary: Philippians 4

Phil 4:4 – Regardless of temporary circumstances, I always rejoice in Christ! This has eternal value.

Phil 4:13 – With Jesus, nothing is impossible! (Mat19:26; Mark1:23; Luke18:27)

Phil 4:19  – God provides all my needs because Jesus earned it through the cross, death, and resurrection. 

In the impossible, in provision, through it all, there is joy, because Jesus can!

Thank You, Jesus!




Koninklike Identiteit in Christus 5 Julie 2025

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Opsomming: Filippense 4

Filp 4:4 – Ongeag tydelike omstandighede, verheug ek my altyd in Christus! Dit het ewigheidswaarde.

Filp 4:13 – Saam met Jesus is niks onmoontlik nie! (Mat19:26; Mark1:23; Luk18:27)

Filp 4:19 – God voorsien in al my behoeftes, want Jesus het dit verdien deur die kruis, dood en opstanding.

In die moeilikste omstandighede, is daar vreugde, want saam met Jesus is niks onmoontlik nie! Dankie Jesus!




Royal Identity in Christ 28 June 2025

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Phil 4:19  ‘And my God shall supply all your need according to His riches in glory by Christ Jesus.’ NKJV

God provides all my needs because Jesus earned it through the cross, death, and resurrection. Thank You, Jesus!(Psa23:1-5)