Royal Identity in Christ 22 November 2025

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Summary: Colossians 2

Col 3:1I have been resurrected and am living a new life in Christ!

Col 3:1 – In my new life, I long for that which is with Christ. Gal2:20.

Col 3:3 – I have been crucified with Christ; my life is now in Him.

Col 3:4 – Jesus Christ is my life!

Col 3:10 – My thinking is renewed, and I become like my Creator.

Col 3:11 – Christ is all-important and in me, since I was made new.

Col 3:12a – God has chosen me, sanctified me, and loves me!

Thank You, Jesus!

Koninklike Identiteit in Christus 22 November 2025

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus, soos God dit oor jou sê: 

Opsomming: Kolosense 3

Kol 3:1 Ek is opgewek en leef ’n nuwe lewe saam met Christus!

Kol 3:1 – In my nuwe lewe verlang ek na dit wat by Christus is. Gal2:20.

Kol 3:3 – Ek is saam met Christus gekruisig; my lewe is nou in Hom.

Kol 3:4 – Jesus Christus, is my lewe!

Kol 3:10 – Die nuwe ek, se denke word vernuwe en ek word soos my Skepper.

Kol 3:11 – Christus is die belangrikste en Hy is in my, vandat ek nuut gemaak is.

Kol3:12a – God het my gekies, my geheilig en het my lief!

Dankie Jesus!

Royal Identity in Christ 15 November 2025

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Col 3:12a ‘Therefore, as the elect of God, holy and beloved,…’ NKJV

God has chosen me, sanctified me, and loves me! Thank You, Jesus!

Koninklike Identiteit in Christus 15 November 2025

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus, soos God dit oor jou sê: 

Kol3:12a ‘Julle is die mense wat God uitgekies het wat Hy geheilig het en wat Hy liefhet …’ NLV

God het my gekies, my geheilig en het my lief! Dankie Jesus!

Royal Identity in Christ 8 November 2025

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Col 3:11 ‘In this new life, it doesn’t matter if you are a Jew or a Gentile, circumcised or uncircumcised, barbaric, uncivilized, slave, or free. Christ is all that matters, and he lives in all of us. NLT

Christ is all-important and in me, since I was made new.

Koninklike Identiteit in Christus 8 November 2025

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus, soos God dit oor jou sê: 

Kol 3:11 ‘In hierdie nuwe lewe is daar nie langer sprake van Griek of Jood, besny of onbesny, ongekultiveerd, barbaars, slaaf of vry man nie. Al wat saak maak, is Christus wat alles in elkeen is.’ NLV

Christus is die heel belangrikste en Hy is in my vandat ek nuut gemaak is.

Koninklike Identiteit in Christus 1 November 2025

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus, soos God dit oor jou sê: 

Kol 3:10 ‘en die nuwe mens aangetrek het, wat tot volle kennis en na die beeld van sy Skepper vernuwe word.’ AFR20

Die nuwe ek, se denke word vernuwe en ek word soos my Skepper.

Royal Identity in Christ 1 November 2025

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Col 3:10 ‘and have put on the new man who is renewed in knowledge according to the image of Him who created him,’ NKJV

My new self’s thinking is renewed, and I become like my Creator.

Royal Identity in Christ 25 October 2025

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Col 3:4 ‘When Christ who is our life appears, then you also will appear with Him in glory.’ NKJV

Jesus Christ is my life! Thank You, Jesus!

Koninklike Identiteit in Christus 25 Oktober 2025

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus, soos God dit oor jou sê: 

Kol 3:4 ‘Wanneer Christus verskyn, Hy wat julle lewe is, sal julle ook saam met Hom in heerlikheid verskyn.’ AFR20

Jesus Christus, is my lewe! Dankie Jesus!