Koninklike ID 16/07/2022

Ons identiteit word dikwels gevorm deur dit wat met ons en om ons gebeur, maar dit is die wêreld se mening, nie God se mening nie.

Ons is kinders van God, prinse en prinsesse in God se Koninkryk . Ons is van Koninklike afkoms!

Kom ons verklaar en bevestig ons Koninklike Identiteit volgens:

Gen 1:28 ‘En God het hulle geseën, en God het vir hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en oor al die diere wat op die aarde kruip.’ (AOV)

God het die mens geseën en ‘n opdrag gegee! Dankie Vader God, dat U ons geseën het. Dankie dat U ons vertrou met U opdragte.

Royal ID 16/07/2022

Our identity is often shaped by what happens to us and around us, but that is the opinion of the world, not God’s opinion.

We are children of God, princes and princesses in God’s Kingdom. We are Royalty!

Let us declare and establish our Royal Identity according to:

Gen 1:28  ‘Then God blessed them, and God said to them, “Be fruitful and multiply; fill the earth and subdue it; have dominion over the fish of the sea, over the birds of the air, and over every living thing that moves on the earth.” ‘(NKJV)God blessed mankind and gave him a command! Thank You, Father God, for blessing us. Thank you for trusting us with your commands.

Royal ID 9/o7/2022

Our identity is often shaped by what happens to us and around us, but that is the opinion of the world, not God’s opinion.

We are children of God, princes and princesses in God’s Kingdom. We are Royalty!

Let us declare and establish our Royal Identity according to::

Gen 1:27 ‘So God created man in His own image; in the image of God He created him; male and female He created them.’ (NKJV)

The purpose of different sexes is reproduction within the marriage between a man and a woman. Thank You, Father God, for Your wisdom and blessing. Please help us to respect Your institutions. See also Gen 2:24; Mark 10: 7; Eph 5:31.

Koninklike ID 9/07/2022

Ons identiteit word dikwels gevorm deur dit wat met ons en om ons gebeur, maar dit is die wêreld se mening, nie God se mening nie.

Ons is kinders van God, prinse en prinsesse in God se Koninkryk . Ons is van Koninklike afkoms!

Kom ons verklaar en bevestig ons Koninklike Identiteit volgens:

Gen 1:27 ‘En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape.’ (AOV)

Die doel van verskillende geslagte is voortplanting binne die huwelik tussen ‘n man en ‘n vrou. Dankie Vader God, vir U wysheid en seën. Help ons asseblief om U instellings te respekteer. Sien ook Gen2:24; Mrk10:7; Ef5:31.

Royal ID 2/07/2022

Our identity is often shaped by what happens to us and around us, but that is the opinion of the world, not God’s opinion.

We are children of God, princes and princesses in God’s Kingdom. We are Royalty!

Let us declare and establish our Royal Identity according to:

Gen 1:27 ‘So God created man in His own image; in the image of God He created him; male and female He created them.’ (NKJV)

God created us in His image. God is Spirit. We are a spirit with a soul and inhabit a body. (1Thess 5:23; John 6:63) Our bodies are created to be either male or female. Thank You, Father God, for creating us so uniquely.

Koninklike ID 2/07/2022

Ons identiteit word dikwels gevorm deur dit wat met ons en om ons gebeur, maar dit is die wêreld se mening, nie God se mening nie.

Ons is kinders van God, prinse en prinsesse in God se Koninkryk . Ons is van Koninklike afkoms!

Kom ons verklaar en bevestig ons Koninklike Identiteit volgens:

Gen 1:27 ‘En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape.’ (AOV)

God het ons na Sy beeld geskep, Hy is Gees. Ons is ‘n gees, met ‘n siel en bewoon ‘n liggaam. (1 Tess5:23; Johan6:63) Ons liggame is geskep om óf manlik óf vroulik te wees. Dankie, Vader God, dat U ons so uniek geskep het.

Royal ID 25/06/2022

Our identity is often shaped by what happens to us and around us, but that is the opinion of the world, not God’s opinion.

We are children of God, princes and princesses in God’s Kingdom. We are Royalty!

Let us declare and establish our Royal Identity according to:

Gen 1:26 ‘Then God said, “Let Us make man in Our image, according to Our likeness; let them have dominion over the fish of the sea, over the birds of the air, and over the cattle, over all the earth and over every creeping thing that creeps on the earth.” ‘ (NKJV)

Not only were we created in the image of God, but we were also appointed to rule over all the fish, animals, birds and the earth!
Thank You, Father, for Your trust in me. Thank you for giving me the necessary abilities. Please help me to rule to Your glory, starting with my own live.

Koninklike ID 25/06/2022

Ons identiteit word dikwels gevorm deur dit wat met ons en om ons gebeur, maar dit is die wêreld se mening, nie God se mening nie.

Ons is kinders van God, prinse en prinsesse in God se Koninkryk . Ons is van Koninklike afkoms!

Kom ons verklaar en bevestig ons Koninklike Identiteit volgens:

Gen 1:26 ‘En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde kruip.’ (AOV)

Nie alleen is ons na God se beeld geskep nie, maar ons is ook aangestel om oor all die visse, diere, voëls en die aarde te heers!

Dankie Vader, vir U vertroue in my. Dankie dat U my die nodige vermoëns gegee het. Help my asseblief om tot U eer te heers, begin met my eie lewe.

Royal ID 18/06/2022

Our identity is often shaped by what happens to us and around us, but that is the opinion of the world, not God’s opinion.

We are children of God, princes and princesses in God’s Kingdom. We are Royals!

Let us declare and establish our Royal Identity according to:

Gen 1:26 ‘Then God said, “Let Us make man in Our image, according to Our likeness; let them have dominion over the fish of the sea, over the birds of the air, and over the cattle, over all the earth and over every creeping thing that creeps on the earth.” ‘ (NKJV)

I was created in the image and likeness of God. God is Spirit, therefore my spirit is just like God’s Spirit! Amen, that’s awesome! Thank You, Father God.

Koninklike ID 18/06/2022

Ons identiteit word dikwels gevorm deur dit wat met ons en om ons gebeur, maar dit is die wêreld se mening, nie God se mening nie.

Ons is kinders van God, prinse en prinsesse in God se Koninkryk. Ons is Koninklikes!

Kom ons verklaar en bevestig ons Koninklike Identiteit volgens:

Gen 1:26 ‘En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde kruip.’ (AOV)

Ek is na God se beeld en gelykenis geskape. God is Gees, daarom is my gees net soos God se Gees! Amen, dit is wonderlik! Dankie, Vader God.