Royal Identity in Christ 21/09/2024

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Eph 2:10 ‘For we are His workmanship, created in Christ Jesus for good works, which God prepared beforehand that we should walk in them.’ NKJV 

Thank you, Father God, I am the result of Your planning. I am newly created in Christ to do good things and live in them.

Koninklike Identiteit 14/09/2024

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Efs 2:8-9 ‘Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie.’ AOV 1953

Amen! Dankie, Vader God, vir die groot geskenk! Deur U genade en my vertroue in U, skenk U my redding.

Royal Identity in Christ 14/09/2024

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Eph 2:8-9 ‘For by grace you have been saved through faith, and that not of yourselves; it is the gift of God, not of works, lest anyone should boast. ’ NKJV 

Amen! Thank you, Father God, for the wonderful gift! Through Your grace and my trust in You, You grant me salvation.

Koninklike Identiteit 07/09/2024

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Ef 2:7 ‘So sal God ook in die tye wat kom, bewys dat Hy heeltemal oorloop van genade. Die goedheid wat God ons deur Christus Jesus gegee het, sal as bewys dien.’ NLV

Jesus het God se goedheid en genade bewys. Dankie Vader vir U liefde, goedheid en genade vir my!

Royal Identity in Christ 07/09/2024

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Ep 2:7 ‘that in the ages to come He might show the exceeding riches of His grace in His kindness toward us in Christ Jesus.’ NKJV

Jesus proved God’s goodness and mercy. Thank you, Father, for your love, goodness and mercy for me!

Koninklike Identiteit 24/08/2024

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Efs 2:5 ‘ook toe ons dood was deur die misdade, lewend gemaak saam met Christus—uit genade is julle gered—’ AOV53  (Kyk na Ef2:1)

Ek is lewend gemaak saam met Christus, uit genade is ek gered van die ewige dood. Prys die Here!

Royal Identity in Christ 24/08/2024

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Eph 2:5 ‘even when we were dead in trespasses, made us alive together with Christ (by grace you have been saved),’ NKJV (See Eph2:1)

I was made alive with Christ, by grace I was saved from eternal death. Praise the Lord!

Koninklike Identiteit 31/08/2024

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Efs 2:6 (5 … gered) ‘6 en saam opgewek en saam laat sit in die hemele in Christus Jesus,’ AOV

Ek is saam met Jesus opgewek uit die dood en laat sit in die hemel. Dankie Vader God!

Royal Identity in Christ 31/08/2024

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Eph2:6 (5 …. saved) ‘6 raised us up with him, and seated us with him in the heavenly realm in Christ Jesus,’ (ISV)

I was raised from the dead with Jesus and seated in heaven. Thank you, Father God!

Koninklike Identiteit 17/08/2024

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Efs2:4 ‘Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons innig lief.,’ ANV83

God is genadig en het my lief. Dankie Vader God, vir U liefde en genade vir my.